<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><author>Lurianne Moolman, Philip Moolman</author>
<key>C</key>
<title>Liefdesbrief</title>
<lyrics>[V1]
.C
 As ek in die nag in die berg verdwaal
.Em
 ...En die storm-winde my kom haal
.         F             C
 En die voetpad... nie meer bestaan nie
.        C
 En ek splinter-nuwe spore trap
.Em
 ...En ek wonder: het iemand al ooit al hier gestap
.        F                    C
 En ek weet nie... waarheen om te gaan nie.

[P1]
.            (G F)
   Dan kan ek hoor x2
.                 C
   Ja dan kan ek tog hoor

[C1]
.      C
   Dit sweer ek aan jou x2
.      F                       C
   Ek sal nie gaan nie ....en jou nie laat staan nie x2

[B1]
.  F                G
   Hoor my Liefdesbrief aan jou

[P2]
.         C           F
   Ek is die wind. Ek is die weer
.             C                          F
   Ek is die donderstorm wat geen men's kan keer
.             C              F
   En ek sal waai net waar ek wil
.             C
   Jy's nie gemaak om te verstaan nie
.             F
   Word net Stil..
.                         C  (G)
   Ek skryf dit neer vir jou.

[V2]
.       G
 Ek is bang en seer en moeg gestap
.              Bm
 Hier waar die bome wild hul hande klap
.         C                              G
 En die skrikbewind.. homself steeds.. uitwoed.
.       G
 En ek wonder wie word hier gedoop.
.      B
 En skielik... skeur die wolke oop
.         C                      G
 En die sterre... gaan soos 'n brief oop

[P3]
.              D                       C
   Dan kan ek lees .....Ja ek kan dit lees
.                       G       (C)
   Ek kan dit soos 'n brief lees

[C2]
.      C
   Dit sweer ek aan jou x2
.      F                       C
   Ek sal nie gaan nie ....en jou nie laat staan nie x2

[C3]
.  F                  G
   Hoor my Liefdesbrief aan jou

[B2]
.             C              F
   Ek is die son, Ek is die Maan,
.              C                               F
   Ek is die Heelal wat jy nooit ooit kan verstaan
.                C               F
   En ek het-dit als... vir jou gegee
.             C                           F
   Dis alles joune, moet ek dit vir jou skree
.                      C
   DIS ALLES DAAR VIR JOU!

[P4]
.   F
   Hoor my liefdesbrief aan
.  G
   Jou ek gee dit vir jou .......

[B3]
.            C        F
   Ek is die wind. Ek is die weer
.              C                         F
   Ek is die donderstorm wat geen men's kan keer
.             C              F
   En ek sal waai net waar ek wil
.              C
   Jy's nie gemaak om te verstaan nie
.           F
   Word net Stil..

[B4]
.             C               F
   Jy is die wind, jy is die weer
.             C                         F
   Jy is die donderstorm wat my hart begeer
.             C                F
   En jy kan waai net waar jy wil
.              C
   Jy sal my liefde nooit verstaan nie
.            F
   Word net stil

[P5]
.                      C
   EK GEE DIT ALS VIR JOU!</lyrics>
</song>